GELD GROEI NIÉ AAN BO­ME NIE

Só di­ver­si­fi­seer Jay­son die pro­jek se in­kom­ste:

Weg! Platteland - - Gemeenskapstuine -

OZCF-MARK Jay­son is een van 28 boe­re wat el­ke week aan dié mark le­wer.

MIDDELSEISOEN Jy kan nie geld maak met ta­ma­ties as die S­par dit om­trent ver­niet weg­gee nie. Vind ma­nie­re om die mark vroe­ër of la­ter as jou me­de­din­gers te be­reik.

WEEKLIKSE GROENTEBOKSE Tus­sen 10 en 20 in­wo­ners van Tul­bagh koop el­ke week ’n kis­sie ge­meng­de groen­te teen R100.

GEBORGDE TUI­NE Men­se of be­sig­he­de wat R1 000 of meer skenk, kry er­ken­ning met ’n bord­jie in die tuin. GE­LEENT­HE­DE OM GELD IN TE SA­MEL

Jay­son-hul­le hou “Tuin-tot-ta­fel”-e­tes by die Tul­bagh-ho­tel waar gas­te van die bes­te groen­te, mu­siek en ver­maak kan ge­niet. Hul­le sluit die aand af met ’n lief­da­dig­heids­vei­ling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.