S­koon­heid ver­gaan

Weg! Platteland - - Foto-essay -

’n Ver­la­te plaas­wer­kers­huis langs die R326 bui­te S­tan­ford sorg vir ek­stra ka­rak­ter in die O­ver­berg­se land­skap. Eens op ’n tyd was daar heel­wat van dié sjar­man­te plek­kies in die ge­bied, maar hul­le word al­gaan­de min­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.