Stillewe
’n Deels bouvallige plaashuis langs die Houtkloofpad in die Overberg. Hier ervaar ’n mens ’n intense vrede – jy kan net vir ’n rukkie sit en die stilte inneem.