Weg! Platteland

Lankverget­e dinge

-

Die muur rondom die dorsvloer by Quarrie is besig om te verkrummel. Dis hier waar koring eens op ’n tyd fyngemaak is, moontlik met perde of donkies wat met ’n paal aan ’n wiel in die middel vasgemaak is. Die diere moes dan al in die rondte loop, oor die koring, om die koringkorr­els van die kaf te skei.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa