Die tyd stap sta­dig aan

Weg! Platteland - - Foto-essay -

Nie ver van Na­pier in die O­ver­berg af nie is Qu­ar­rie, ’n ver­la­te op­stal­kom­pleks reg langs die K­lip­da­le­pad wat uit die vroeë twin­tig­ste eeu da­teer. Die plek het lief­li­ke pleis­ter­ver­sie­rings wat be­sig is om te kraak en af te dop. Dis ’n prentjie van die ver­le­de wat van­da­le dank­sy ’n paar stra­te­gies ge­plaas­te by­e­kor­we uit­los.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.