Die sto­rie van die‘ver­lo­re Val­lei’

Weg! Platteland - - Versteekte Geheim -

Die val­lei wat die naas­te aan Ge­luks­burg lê, staan van­dag steeds as die Ver­lo­re Val­lei be­kend. Hier­die kloof van 2 km breed en 15 km lank (par­ty bron­ne be­weer 22 km) is só ge­doop na­dat ’n ver­slag­ge­wer van The Na­tal

Wit­ness on­der die op­skrif “S­tran­ge pe­op­le in a Lost Val­ley” (in die uit­ga­we van 19 Ju­lie 1948) ver­slag ge­doen het oor ’n groep “vreem­de, vrees­be­van­ge” men­se wat hy daar aan­ge­tref het.

Die groep, wat blyk­baar oor­ge­noeg geld ge­had het, maar in bou­val­li­ge mod­der­be­dek­te sooi­hui­se met min ven­sters ge­bly het, was die af­stam­me­lin­ge van vyf ge­sin­ne wat 115 jaar van­te­vo­re met 18 os­se­wa­ens van Piet Re­tief se trek­groep weg­ge­breek en van 1840 af dood­ge­luk­kig en to­taal af­ge­son­der van die bui­te­wê­reld daar ge­leef het. Die val­lei kan steeds net te voet of op berg- of quad­fiet­se be­reik word.

• Lees ge­rus So­nia Camp­bell-gil­lies se ver­slag oor haar pa se groot­word­ja­re in dié val­lei, “The W­hi­te T­ri­be of the Lost Val­ley”, op die web­werf me­di­um. com. Tik ge­woon “so­nia camp­bel­l­gil­lies the w­hi­te t­ri­be of the lost val­ley” op Google in vir ’n di­rek­te ska­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.