Sê ‘chee­se’!

Weg! Platteland - - 10 Vertel Ons 14 Werksessies 16 Nuus & Dagboek 20 -

An­ne­lien Pie­naar is al si­no­niem met Plat­te­land se werk­ses­sies in die noor­de: Sy het ons le­sers al tel­ke­ma­le die kuns van brood­bak en van kaas­maak ge­leer, en sy voer al­ler­han­de plan­ne in die mou vir die toe­koms. Hou hier­die ruim­te dop.

Plat­te­land be­dank nie net vir An­ne­lien en Mar­cel­le vir 2018 se kur­sus­se nie, maar ook ons ga­we bor­ge: Banks Kit­chen Shop, A3 Techno­lo­gies, Eu­re­ka Mills en Klei­ne Zal­ze-wy­ne.

AG­TER VAN LINKS Diek Gro­bler van P­re­to­ria, De­ni­se Mey­burgh van Kru­gers­dorp, Lou­i­se Pac­ker van Roo­de­poort, A­net­te Ja­cobs van P­re­to­ria-noord, No­la Mat­tin­son van Mid­rand, A­drie le Roux van Cen­tu­ri­on en Wim van S­chie van Mid­rand. DER­DE RY Ko­bus du Pi­sa­nie van Witbank, Ger­rie Sny­man van P­re­to­ria, C­her­ish Jon­ker van Jo­han­nes­burg, El­ma­rie Min­nie van Jo­han­nes­burg, Ma­ra Sorg­dra­ger van Jo­han­nes­burg, An­na van Log­ge­ren­berg van Ni­gel, Re­tha Vil­joen van Rand­burg, Chris­tel­le Ho­les­gro­ve van Jo­han­nes­burg, B­ri­an Ja­cobs van P­re­to­ri­aNoord, Sel­ma S­treu­ders van Cen­tu­ri­on, Liz­zy Ja­cobs van Ni­na­park, P­re­to­ria-noord, en Sal­ma­ri van S­chou­wen­burg van Jo­han­nes­burg. TWEE­DE RY Pau­li­ne B­lig­naut van Chris­sies­meer, Ca­ri­ke B­lig­naut-s­ta­den van Rand­burg, An­ne­lien Pie­naar (aan­bie­der van die kur­sus), An­ta Roos van Bronk­horst­spruit, He­leen O­li­vier van Rus­ten­burg, Mi­chel­le En­gel­brecht van Witbank, en Chris­cil­la en Ri­na Ma­lan van P­re­to­ria. VOOR Fran­cois B­lig­naut van Rand­burg, Hil­da Hey­mans van Hart­bees­poort, Ma­ri­us Vos van P­re­to­ria, Roe­lien van der Walt van Hart­bees­poort en Ja­c­que­li­ne von Ha­gen, al die pad uit die VSA, maar hier om by haar ma, Liz­zy Ja­cobs, te kui­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.