Ma­er­der mel­kies

Weg! Platteland - - Vrystaat Kwazulu-natal Vrystaat -

Van kinds­been af al, lank voor die rol­le­tjies om die mid­del­ja­ri­ge lyf mid­del be­gin saam­pak, help S­te­ri S­tum­pie oud en jonk om die lang­pad see toe met lek­ker­kry klaar te kry.

Daar­om het ons am­per deur die dak ge­spring toe dié ge­geur­de “mel­kies” wat in 1970 be­kend ge­stel is, ’n paar bot­tels van hul­le nu­we Li­te-weer­ga­we by die Plat­te­land- kan­toor af­laai.

Be­hal­we vir lak­to­se (na­tuur­li­ke melk­sui­ker) be­vat die Li­te­weer­ga­we geen by­ge­voeg­de sui­ker nie. Dit is tans in drie van die ge­wild­ste S­te­ri S­tum­pie-geu­re – Sjo­ko­la­de, Aar­bei en C­re­am So­da – te kry. Die S­jo­ko­la­de­geur be­vat 32% min­der kil­jou­les as die ge­wo­ne weer­ga­we en die Aar­bei- en C­re­am So­da-geur 27% min­der.

LEES MEER S­te­ri S­tum­pie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.