Kers­mark­te

Weg! Platteland - - Vrystaat Kwazulu-natal Vrystaat -

VRY­STAAT Kroon­heu­wel-kers­mark, Kroon­stad 4-8 De­sem­ber

Be­kos­tig­ba­re, meest­al hand­ge­maak­te Kers­ge­sken­ke, ’n tee­tuin en heer­li­ke eet­goed wag by dié mark, waar daar in die aan­de ook mu­siek en lek­ker braai­vleis is. WAAR? Ver­woerd­straat 1. TYD 09:00-19:00 (op 8 De­sem­ber tot 12:00). KON­TAK Kroon­heu­wel Kers­mark Kroon­stad 083 635 2851

K­WAZU­LU-NA­TAL Kers-ex­tra­va­gan­za 8, 15-17, 22 & 29 De­sem­ber

Die S­hong­we­ni Far­mers & Craft-mark hou sy jaar­lik­se Kers-ex­tra­va­gan­za met Kers­ge­sken­ke te kus en te keur. WAAR? Erf 457,Mr551-pad, S­hong­we­ni. TYD 06:30-13:00 (be­hal­we 16 & 17 De­sem­ber, wan­neer die mark eers om 08:00 be­gin). KON­TAK shong­we­ni­mar­ket.co.za The S­hong­we­ni Far­mers & Craft Mar­ket

VRY­STAAT Kers-kuns­mark, Pa­rys 14-23 De­sem­ber

Hand­ge­maak­te K­ris­mis­bok­se by die do­sy­ne, ’n tee­tuin en lig­te eet­goed wag by dié mark, wat van­jaar die 19de keer ge­hou word. WAAR? S­chil­l­ba­chstraat 18. TYD 09:00-18:00. KON­TAK 056 811 4994 of 082 958 6312

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.