Kyk, doen, eet en slaap

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

Po­f­ad­der-ho­tel

Dit is die ou ho­tel in die hoof­straat, maar die ka­mers is mo­dern en net­jies. Die plek se re­stau­rant is ook die bes­te eet­plek op Po­f­ad­der en hul­le piz­zas is ’n ga­we ver­ras­sing hier diep in die Boes­man­land. Hier is ’n swem­bad en groot braai­plek. Self­sor­ghui­sies is be­skik­baar.

pof­ad­der­ho­tel.co.za

Wic­kens-huis

Die net­jie­se gas­te­huis is in die mid­del van die dorp en het se­we en sui­te­ka­mers, elk­een met sy eie stoe­pie. Jy mag jou troe­tel­die­re saam­bring en die ge­meen­skap­li­ke braai­plek ge­bruik. wic­kens­huis.co.za

Jy kan Po­f­ad­der se din­ge ook op Facebook dop­hou – tik net “Po­f­ad­der” in die soek­blok­kie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.