Ver­sui­ker­de suur­le­moen­sky­fies

Weg! Platteland - - Versuikerde Suurlemoenskyfies -

Gooi 1 kop­pie (250 ml) sui­ker, 2 eet­le­pels (30 ml) suur­le­moen­sap en ½ kop­pie (125 ml) wa­ter in ’n ka­strol­le­tjie en ver­hit dit tot kook­punt. Sny 2 suur­le­moe­ne in baie dun sky­fies en sit dan die suur­le­moen­sky­fies in die stroop. Laat dit vir 8-10 mi­nu­te kook voor­dat jy dit d­rei­neer en op ’n bak­plaat uit­pak wat met bak­pa­pier uit­ge­voer is. Bak die sky­fies vir 45 mi­nu­te teen 100 ºc.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.