LAAT HOOR VAN JUL­LE!

Weg! Platteland - - Briewe -

Skryf vir ons en ver­tel ons van jou skuif of ver­lan­ge plat­te­land toe, die ka­rak­ters op jou dorp, die din­ge wat jou pla... Stuur ’n e-pos na hello­plat­te­[email protected] of skryf aan Plat­te­land Ver­tel ons, Pos­bus 740, Kaap­stad 8000. Ons gee voor­keur aan b­rie­we van min­der as 300 woor­de. Ont­hou om jou voor­naam en van te gee en, be­lang­rik, die dorp waar jy woon. Plat­te­land be­hou hom die reg voor om b­rie­we na goed­dun­ke te re­di­geer en ver­kort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.