So­veel e­mo­sies

Weg! Platteland - - Briewe -

Plat­te­land! Wat ’n on­ge­loof­li­ke fo­to van Chris­ma­ri van der West­hui­zen-batt van haar twee dog­ter­tjies op bl. 50 en 51 van die Len­te 2018-uit­ga­we!

Ons het ook am­per 10 jaar in daar­die ge­wes­te ge­bly, en ek het se­ker al hon­derd keer na die fo­to ge­kyk (en sal weer en weer), én dit af­ge­neem en aan­ge­stuur na vrien­de en fa­mi­lie. Daar­die vas­be­ra­de stap­pie, die ge­wil­li­ge ska­pe, die dor­re wê­reld, die ge­sigs­ein­der... ai, die fo­to maak so­veel e­mo­sies in my wak­ker.

Chris­ma­ri, jy moet die fo­to só ver­groot dat jy ’n he­le muur in jou huis be­dek. Dit is so, so prag­tig! T­her­sia Kru­ger JACOBSBAAI

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.