HEEL BO

Weg! Platteland - - Entrepreneur -

By Blue Bee se kan­toor-en-mi­ni­fa­briek op Kleinmond staan die stroop, gla­se en so­pie­maat­kop­pies al­tyd reg om ’n vin­ni­ge dorsles­ser te meng. BO LINKS Die mooie Mar­ni, ’n pro­fes­si­o­ne­le gri­meer­kuns­te­naar, was glad nie lus vir fo­to’s nie en het vir ’n va­le ge­keer: “Be­hal­we vir mo­re­le on­der­steu­ning het ek reg­tig níks met Chris­to se be­sig­heid te doen nie.” (Sy plooi wel die waar­heid ef­fens: Blue Bee se roos­ma­ryn-ka­neel-en-rooi­bos­stroop is haar skep­ping én sy het die lo­go en web­werf met ’n bie­tjie hulp van ’n gra­fie­se ont­wer­per ont­werp.) BO REGS Chris­to en Mar­ni kweek van die roos­ma­ryn en roos­mal­va wat hy in die stro­pe ge­bruik, som­mer in hul­le ag­ter­tuin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.