OOR­KANT, BOON­STE RY ( VAN LINKS)

Weg! Platteland - - Entrepreneur -

Kleinmond se bran­ders bok­spring reg aan die on­der­punt van John Da­neel­straat, waar die Be­zui­den­houts al ses jaar woon; Dié dran­kie is op­ge­kik­ker met vars lem­me­tjie, po­me­lo, be­vro­re rooi vy, ment en na­tuur­lik van Blue Bee se rooi­vy­stroop; Son­der vars ment, glo Chris­to, kan min dran­kies hul­le bes­te voet­jie voor sit. MIDDELSTE RY Ver­al oor De­sem­ber­va­kan­sies ver­koop hy heel­wat van sy gre­na­del­la­stroop. “In die al­ge­meen hou die men­se uit die noor­de van die land van hul­le dran­kies ef­fe soe­ter as in die Kaap,” sê hy; Die cha­ris­ma­tie­se baas van die plaas met ’n bot­tel heu­ning­li­keur, wat hy ook in so­pie- of sjo­ko­la­degla­sies by markte ver­koop; Die leun­stoe­le by die fa­briek in Kleinmond se hoof­straat is in blou ma­te­ri­aal met ’n heu­ning­koek­mo­tief ge­stof­feer (ag­ter die stoel is ’n swart­bord wat in die bak­kie ge­laai word as Chris­to-hul­le na ’n mark toe mik). ONDERSTE RY In dié ka­strol­le word in die hoog­sei­soen soms 400-500 ℓ stroop per week ge­kook!; G’n ske­mer­kel­kie kan son­der vars si­trus nie; By markte dra al Blue Bee se per­so­neel ’n hoed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.