S­kaap­wê­reld!

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

Dit is skuins voor ne­ge op ’n Sa­ter­dag­og­gend en bo die Ho­ër­skool Na­ma­kwa­land se rug­by­veld hang bol­lings rook. Reg rond­om die veld brand vu­re, en om el­ke vuur kui­er men­se. S­pring­bok ruik soos braai­vleis, want van­dag hou die dorp saam met die Boes­man­land­se Boe­re­ver­e­ni­ging braai­dag.

“Op S­pring­bok is e­ni­ge dag braai­dag,” sê Fran­cois Nel­son ter­wyl hy en Peetie van den Hee­ver die vuur pak by S­pring­bok­toyo­ta se stal­le­tjie. “Hier is men­se wat el­ke dag braai. Hul­le houtre­ke­ning per maand is ho­ër as hul­le krag­re­ke­ning!”

“Ons ge­bruik nét hout,” ver­dui­de­lik Peetie. “As jy ’n We­ber en bri­ket­te ge­bruik, dan hoort jy in die stad.”

As jy groen­te eet ook.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.