Lou­i­se Ait­kin

Be­stuur­der by die K­lein­pla­sie-gas­te­huis

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

‘Vir my is dit lek­ker op S­pring­bok. Ons het nie kui­er­plek­ke en flieks nie, maar wel ’n prag­ti­ge om­ge­wing.’

“Ek het op S­pring­bok groot­ge­word en aan die Ho­ër­skool Na­ma­kwa­land skool­ge­gaan... en hier is ek nog steeds. Men­se van die stad ver­staan dit nie, want hul­le sê S­pring­bok is bo­ring.

“As daar een ding is wat ek sou wou doen, is dit om ’n joer­na­lis te wees, want ek hou van vrae vra. Ek wens Ma­di­ba was nog hier, want dan sou ek ’n on­der­houd met hom doen.

“Vir my is dit lek­ker op S­pring­bok. Ons het nie kui­er­plek­ke en flieks nie, maar wel ’n prag­ti­ge om­ge­wing. As ’n mens hier bly en jy hou nie daar­van om veld toe te gaan nie, dan kan S­pring­bok jou se­ker ver­veel. Ons gaan ry graag 4×4 of gaan Port Nol­loth toe. Daar is lek­ker eet­plek­ke en die see. An­der­sins voel ons nog baie vei­lig op S­pring­bok. Én jy kan bin­ne 10 mi­nu­te ’n brood gaan koop!”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.