S­cho­las­ti­ca Wil­lem­se

Kos­ma­ker, skoon­ma­ker en reg­ma­ker by die K­lein­pla­sie-gas­te­huis

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

Vir haar is S­pring­bok som­mer ’n groot plek, sê S­cho­las­ti­ca, want sy het op ’n klein plek­kie wes van S­pring­bok groot­ge­word: Ko­mag­gas.

“Ja, dit is op­win­dend hier. Ver­al by die gas­te­huis. Hier is al­tyd men­se en baie oor­se­se toe­ris­te, en ek ge­niet dit om al­mal te ont­moet. Bui­te die blom­me­sei­soen raak dit nog­als stil. Blom­me en die weer be­ïn­vloed ons toe­ris­me baie.”

Tans is sy“som­mer o­rals” in die gas­te­huis doe­nig, maar sy wil graag ’n prop­per­se sjef word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.