C­har­né Swart

Me­de-ei­e­naar van The Mu­sic Box

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

C­har­né, wat met Da­vid Swart ge­troud is, ver­tel toe sy in 2011 vir hom kom kui­er het, was dit die heel eer­ste keer dat sy op S­pring­bok ge­kom het. “Ek het in Melk­bos groot­ge­word en in Pie­ter­ma­ritz­burg gaan stu­deer, en daar­om was dié deel van die land vir my heel­te­mal vreemd.

“S­joe, die eer­ste keer op die plaas was nog­al rof; dit was só on­be­kend, en daar was nie krag nie en ons moes ’n don­kie stook vir warm wa­ter. Maar ja, ek het ge­bly en la­ter die jaar is ons ge­troud. Dit het my so vier jaar ge­neem om aan te pas.

“Nou is die plaas my red­ding. Die spa­sie, die vry­heid. Dis al waar ek wil wees, die heel­tyd. Ons gaan nog ge­reeld Kaap toe, maar ná drie dae wil ek te­rug plaas toe.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.