Mie­na Vi­sa­gie

Blok­man by Po­f­ad­der-vleis

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

Mie­na is al 31 jaar ’n blok­man. Sy is oorspronklik van U­ping­ton, maar woon die af­ge­lo­pe 12 jaar op Po­f­ad­der. Die sleg­ste tyd om met vleis te werk is in die win­ter, maar Mie­na sê sy kom nie eens meer ag­ter as dit koud is nie.

“’n Mens word slag­huis­fiks ná so baie ja­re. Ek is heel­dag op my voe­te, maar word nie moeg nie.”

Wat is die be­lang­rik­ste ei­en­skap van ’n goeie blok­man? “Jy moet se­nu­wees van staal hê vir daai saag­lem! Ja, hy hét my ook al ge­vang.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.