HOE LANK IS DIE TOER?

Weg! Platteland - - Kom Kyk Nou! -

11 dae; 10 nag­te (tent­ver­blyf).

PRYS

R12 990 p.p. (BTW uit­ge­sluit). Half­prys vir kin­ders o.10.

TOERDATUMS

18-28 Maart 2019 13-23 A­pril 2019 15-25 Ju­nie 2019 29 Au­gus­tus-8 Sep­tem­ber 2019

IN­GE­SLUIT BY DIE TOERPRYS

• Al­le kamp­ta­rie­we

• Al­le park­toe­gangs­ta­rie­we

• Al­le ge­ad­ver­teer­de ak­ti­wi­tei­te

• Ten­te, breek­wa­re en eet­ge­rei

• Drie e­tes per dag, plus kof­fie en tee in die kamp

WAT JY MOET BRING

• Jou voer­tuig en brand­stof (oor­grens­ta­rie­we en pad­be­las­ting is vir jou re­ke­ning)

• Eie ma­tras­se en/of kamp­bed­dens en slaap­sak­ke plus kus­sings

• Kamp­stoe­le

• Dran­kies en peu­sel­hap­pies

• Me­die­se nood- en ont­rui­mings­ver­se­ke­ring

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.