Weg! Platteland

Vind meer uit

-

BOEKE

•Labirint liefhebber­s is gaande oor

dr. Lauren Artress se boek Walking a Sacred Path: Rediscover­ing the Labyrinth as a Spiritual Practice. Dit is by goeie boekwinkel­s en aanlyn te koop. • Terry de Vries beveel dié drie boeke aan: Labyrinths & Mazes: A Complete Guide to Magical Paths of the World deur

Jeff Saward, Labyrinths Ancient Myths & Modern Uses deur Sig Lonegren en Labyrinths, Ancients Paths of Wisdom and Peace deur Viginia Westbury.

WEBWERWE

• veriditas.org – Dié internasio­nale netwerk van labirint entoesiast­e is deur dr. Laren Artress begin. • labyrinths­ociety.org – Hier is duidelike aanwysings om jou eie Chartres-katedraal- of Middeleeus­e labirint te maak. • rainbow-labyrinths.co.za – Terry de Vries gee op haar webtuiste maklike aanwysings om klassieke labirintvo­rme soos ’n 3- of 7-baan te bou.

DOEN ’N BEGELEIDE LABIRINTST­AP

As jy belang stel in die spirituele sy van labirinte of holistiese genesing, is ’n labirintst­ap dalk net vir jou. Terry de Vries bied joga-wegbreekna­weke sowel as begeleide labirintst­appe aan op Barrydale. Vir meer inligting stuur e-pos na

terrydevri­es22@gmail.com.

 ??  ?? BO Dié mosaïek-vingerlabi­rint is die eerste een wat Koos Burger gebou het. Dié een is só klein jy “stap” dit sommer met jou vinger terwyl jy op die rusbank sit! Terry de Vries het dié labirint in 2017 in die sand by Bettysbaai getrek as ’n gedenkstap vir ’n vriendin, Corisa-maria Bredenkamp, wat oorlede is. Op die foto is haar peetkind, Clara Schreuder.
BO Dié mosaïek-vingerlabi­rint is die eerste een wat Koos Burger gebou het. Dié een is só klein jy “stap” dit sommer met jou vinger terwyl jy op die rusbank sit! Terry de Vries het dié labirint in 2017 in die sand by Bettysbaai getrek as ’n gedenkstap vir ’n vriendin, Corisa-maria Bredenkamp, wat oorlede is. Op die foto is haar peetkind, Clara Schreuder.
 ??  ?? Terry de Vries bied op Barrydale begeleide stappe aan by dié uitsonderl­ike labirint in ’n “arena” van klip en rooskwarts wat sorg vir sagte eggo’s en ’n byna heilige gevoel, amper soos in ’n kerk.
Terry de Vries bied op Barrydale begeleide stappe aan by dié uitsonderl­ike labirint in ’n “arena” van klip en rooskwarts wat sorg vir sagte eggo’s en ’n byna heilige gevoel, amper soos in ’n kerk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa