Din­ge vir jou dag­boek

Weg! Platteland - - Wes-kaap -

WES-KAAP Plaas­fees 9 Maart 2019

Er­vaar die vreug­des, sma­ke, geu­re en pret van die plaas­le­we – van plaas­die­re, plaas­kos, trek­kers en be­ken­de mu­siek­ma­kers tot roof­vo­ël- en slang­ver­to­nings, stal­le­tjies en spe­si­a­le op­voe­rings en speel­plek vir die kin­ders. WAAR? Die­mers­dal, Koe­berg­weg (M58), Dur­ban­vil­le. TYD 09:00-17:00. PRYS R60 p.p. (R20 vir kin­ders 2-18) by Com­pu­tic­ket. KON­TAK dur­ban­vil­le­plaas­fees.co.za Dur­ban­vil­le Plaas­fees 082 417 5473 (A­li­da)

LAND­WYD Na­si­o­na­le Rooi­bos­dag 16 Ja­nu­a­rie 2019

Daar is ’n mag­dom ma­nie­re om een van Suid-a­fri­ka se lek­ker­ste uit­voer­pro­duk­te te vier: Nooi vrien­de, fa­mi­lie of kol­le­gas oor vir ’n kop­pie rooi­bos­tee – of hoe klink rooi­bos­bier of -je­ne­wer... of -melk­tert?

KON­TAK rooi­bos­day.com Rooi­bos Day

WES-KAAP Fra­gran­ce Fest, Mos­sel­baai 9 Maart 2019

Spring in jou mo­tor en er­vaar al die lek­ker af­trek- en kui­er­plek­ke langs die 40 km lan­ge Fra­gran­ce-roe­te tus­sen Groot-brak­ri­vier en F­rie­mers­heim. Die vol­le­di­ge pro­gram is op Proe Mos­sel­baai se web­werf.

KON­TAK proemb.co.za nel­[email protected]­da­mail.co.za >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.