Koop jou bri­ket­te aan­lyn

Weg! Platteland - - Landwyd Wes-kaap -

Die Len­te 2018-uit­ga­we van Plat­te­land met die en­tre­pre­neur­sto­rie oor Fran­ca se geu­ri­ge bri­ket­te was skaars by die druk­ker, of die O­ber­hol­zers laat weet uit die Ver­ky­kerskop­dis­trik dié geu­ri­ge bri­ket­te kan nou aan­lyn by Ta­ke­a­lot ge­koop word. Dis die heel mak­lik­ste op­sie, on­ge­ag waar in die land jy jou be­vind, en bui­ten­dien be­derf Ta­ke­a­lot jou mos in dié uit­ga­we met ’n lek­ker R150-koop­be­wys...

Die bri­ket­te is ook by uit­ge­soek­te win­kels in Gau­teng, M­pu­ma­lan­ga, K­wazu­lu-na­tal, die Vry­staat, Noord-kaap en op Fransch­hoek be­skik­baar – as jy ’n e-pos stuur na

fran­ca­gour­[email protected], sal Frank en Cat­her­i­ne jou laat weet wat­ter win­kel die naas­te aan jou Fran­ca-bri­ket­te aan­hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.