boe­ke­vat Tyd vir

Ons kies die lek­ker­ste lees-, kook-, kyk- en plant­boe­ke vir die va­kan­sie- en fees­tyd.

Weg! Platteland - - Vrystaat Kwazulu-natal Vrystaat -

Ar­mand kook kaal: ’n Ban­ting- en ke­to-kook­boek deur Ar­mand Au­camp Die ak­teur Ar­mand Au­camp het met sooi­brand en lae e­ner­gie ge­suk­kel tot hy in Ok­to­ber 2014 be­sluit het prof. Tim No­a­kes het dalk ’n punt beet met sy ban­ting-fi­lo­so­fie. Nou is hy 8 kg lig­ter en die ein­ste prof. No­a­kes loof Ar­mand se eer­ste kook­boek as “een van die bes­te la­e­kool­hi­draat-kook­boe­ke ter wê­reld”. Dit be­vat 100+ ke­to- of ban­ting­vrien­de­li­ke re­sep­te vir slaaie, vin­ni­ge hap­pies, ei­er­ge­reg­te, sop, “pas­ta”, een­skot­tel-, pro­te­ïen­krag- en ont­haal­ge­reg­te en lek­ker­nye. Ons het die ge­roos­ter­de Mid­de-oos­ter­se saad­meng­sel met cho­ri­zo en die room­kaas-en-bil­tong­bol­le­tjies ge­proe – uit die boe­ke lek­ker! R380 La­pa la­pa.co.za 012 401 0700

WEN 2: Ar­mand

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.