Gan­na & roos­ma­ryn deur Nel­lie Al­berts

Weg! Platteland - - Vrystaat Kwazulu-natal Vrystaat -

Die Cal­vi­ni­a­ner Nel­lie Al­berts, wat in 2015 met Gei­tjie­voet en hon­de­bal ge­de­bu­teer het, is te­rug met 39 nu­we kon­trei­ver­ha­le waar­in die aard­se ka­rak­ters van die Noord­wes­te en die Sand­veld die bo­toon voer – van Ko­per­fon­tein se kas­ter­o­lie­spook tot die aarts­leu­e­naar oom Bont­schalk van Wyk.

R200 (pos- of koe­rier­kos­te uit­ge­sluit) al­bert­snel­[email protected]­mail.com 082 779 9390 ( W­hat­sapp as­se­blief; die sein is meest­al swak)

WEN 1: Gan­na

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.