Land­bou Boe­re­kos deur A­ri­na du P­les­sis

Weg! Platteland - - Vrystaat Kwazulu-natal Vrystaat -

Ons is groot aan­han­gers van A­ri­na du P­les­sis, kos­re­dak­teur van Land­bou­week­blad, wat ook die re­dak­teur is van hul­le top­ver­ko­per-kos­tyd­skrif Land­bou Boe­re­kos. Dié boek spog met haar bes­te re­sep­te, wat in­ge­deel is vol­gens plaas­vars pro­duk­te – van aar­tap­pels, dro­ë­bo­ne en hoen­der tot heu­ning en drui­we. R320 Hu­man & Rous­seau nb.co.za 021 406 3033 WEN 2: Boe­re­kos

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.