Bak­ge­hei­me: Re­sep­te vir el­ke ok­ka­sie deur Mar­tjie Ma­lan

Weg! Platteland - - Vrystaat Kwazulu-natal Vrystaat -

In hier­die har­de­band­boek met lief­li­ke il­lus­tra­sies deur Clau­dia Lie­ben­berg deel Mar­tjie Ma­lan van Koe­ke­door- faam al die ba­sie­se bak­teg­nie­ke en -vaar­dig­he­de wat suk­ses­vol­le bak­kers on­der die knie moet kry, plus be­proef­de, ge­toets­te re­sep­te vir e­nig­iets van koek, koe­kies, deeg en tert tot een­vou­di­ge, per­fek­te skons. R450 Qui­ver­tree qui­ver­tree­pu­bli­ca­ti­ons.com

WEN 1: Bak­ge­hei­me >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.