Ons gaan dorp toe

Weg! Platteland - - Ons Gaan Dorp Toe - DEUR MARIAN VAN WYK FO­TO’S GREG COX EN VERSKAF

Skop jou plak­kies uit in ’n ska­du­kol en ge­niet die sa­li­ge so­mers­dae met dié bal­da­di­ge nu­wig­he­de uit die win­kels.

Vaas (2 ℓ) in die kleur Ro­se­ma­ry R390 Le C­reu­set le­creu­set.co.za 086 177 3321

Dro­ë­vy­e­koe­kies met si­trus­skil-en-je­ne­wer of ha­ne­poot­sjer­rie-en-spe­se­rye (200 g elk) R120 elk Lied­jies­bos lied­jies­bos.co.za (k­lik op “Shop”) in­[email protected]­jies­bos.co.za >

Man­da­la-lap­doi­lies (32-40 cm) R30-R40 elk S­treep­sak s­treep­sak.co.za

Hand­ge­maak­te waai­ers R695 elk As­han­ti De­sign shop.as­han­ti­de­sign.com 021 461 0367

Bel­voir-vrug­te­stroop in die geu­re heu­ning­suur­le­moen-en-gem­mer of fram­boos-en­suur­le­moen (500 ml) R99 elk Poe­try poe­try­s­to­res.co.za

Groot hand­ge­weef­de Ma­ku­lu-strand­sak R850 van her­won­ne T-hemp­ka­toen As­han­ti De­sign shop.as­han­ti­de­sign.com 021 461 0367

Veld­skoe­ne-vel­lies – van links in Vi­la­ka­zi (geel), U­ham­bo (pienk) en Pi­no­ta­ge (rooi) R890 per paar Veld­skoen veld­skoen.shoes

Won­ki Wa­re-bord R99 Won­ki Wa­re-doop­bak­kie R60 Ke­ra­mie­kle­pels R55 elk Poe­try poe­try­s­to­res.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.