Kan ’n mens ei­en­dom koop?

Weg! Platteland - - Ons Gaan Dorp Toe -

Die Kru­ger­wild­tuin is ’n se­mi-staats­in­stel­ling en nie­mand mag ei­en­dom be­sit in ’n na­si­o­na­le park nie. Daar is hui­se wat aan die Par­ke­raad be­hoort en be­hui­sing wat deur die de­par­te­ment van o­pen­ba­re wer­ke be­stuur word. Per­so­neel be­taal ’n mi­ni­ma­le ta­rief vir on­der­houd, en as jy af­tree­ou­der­dom be­reik, moet jy bin­ne drie maan­de trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.