Voor die plas­tiek- era

Weg! Platteland - - Foto- Essay -

’n Buick Su­per Eig­ht pronk trots op die par­keer­ter­rein reg­oor die ho­tel. Dié sta­ti­ge vuur­wa uit die ja­re veer­tig is deel van die im­po­san­te ver­sa­me­ling ry­goed uit die ja­re toet wat by die mo­tor­mu­seum op die dorp te sien is. Wan­neer die mu­seum­saal vir trou­es of an­der funk­sies ge­bruik word, word die mo­tors bui­te ge­par­keer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.