Ou hon­de, nu­we truuks...

Weg! Platteland - - Foto- Essay -

HEEL BO Die ou pos­kan­toor in die hoof­straat dien van­dag as ge­skenk­win­kel vir be­soe­kers. Die le­gen­da­rie­se oor­log­kor­re­spon­dent Ed­gar Wal­la­ce het ge­du­ren­de die Ang­lo-boe­re­oor­log sy be­rig­te hier­van­daan En­ge­land toe ge­stuur, én hy het die nuus van ko­nin­gin Vic­to­ria se dood in 1901 hier­van­daan aan die S­ta­te­bond ge­te­le­gra­feer. BO LINKS Die ou lo­sies­huis het in die laat ne­gen­tien­de eeu as oor­slaap­plek vir rei­si­gers ge­dien. Dit was Ja­mes Lo­gan se eer­ste ne­de­ri­ge po­ging tot ’n her­berg – voor­dat die Lord Mil­ner-ho­tel net voor die eeu­wis­se­ling vol­tooi is. Van­dag is dit ge­sluit vir be­soe­kers. REGS Mat­jies­fon­tein se prag­tig ge­re­stou­reer­de hof­ge­bou is in 1897 op­ge­rig. Van­dag is dit waar die dorps­be­stuur vergader. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.