Waar ál­mal ge­lyk is

Weg! Platteland - - Foto- Essay -

Die ge­skied­kun­di­ge Mo­nu­ment­be­graaf­plaas lê so­wat 10 km bui­te die dorp (in die Kaap se rig­ting). Die rus­plek kry sy naam van twee ge­denk­naal­de wat hier op­ge­rig is – een vir die B­rit­se genl.maj. A.G. Wau­cho­pe, wat op 11 De­sem­ber 1899 in die slag van Ma­gers­fon­tein oor­le­de is, en die an­der vir John Mait­land Grant, ’n spoor­we­gin­ge­neur wat in 1894 in ’n trein­on­ge­luk by Touws­ri­vier ge­sterf het. Die stig­ter van die dorp, Ja­mes Lo­gan, is ook hier be­gra­we naas tal­le B­rit­se sol­da­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.