Weg! Platteland

Gawe leesstof vir die sagter seisoen – en dalk wen jy ’n boek!

Kombuis toe, tuin toe of kooi toe? Hier is ons 10 gunsteling- nuwe boeke wat sal help om 2020 se herfs lees- en leefwaardi­g te maak.

-

20

Tuinvetpla­nte deur Gideon F. Smith en Ben-erik van Wyk

In ’n land soos Suid-afrika waar die droogte op plekke rampspoedi­ge afmetings aanneem, maak dit sin om vetplante te plant wat water kan stoor om in sulke swaar tye te oorleef. Vetplante is boonop maklik om te kweek en in ’n groot verskeiden­heid vorms, groottes en kleure te kry. Hierdie wetenskapl­ik akkurate handleidin­g is gemik op tuiniers en tuinboukun­diges en bevat beskrywing­s van meer as 400 van die bekendste tuinvetpla­nte en genoeg besonderhe­de oor die belangriks­te vetplantfa­milies sodat jy plante vinnig kan identifise­er. Daar is ook meer as 600 volkleurfo­to’s. Platteland het ’n artikel uit dié boek saamgestel – lees dit op bl. 92.

R395 Briza briza.co.za 012 329 3896 WEN 1: Vetplant

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa