Weg! Platteland

Salome Botes

-

van Swakopmund wen ’n Ina Paarman-geskenkste­l ter waarde van meer as R1 200. Dit bevat ’n keur van produkte, ’n duursame denimvoors­koot, ’n vlekvryest­aalrakkie met 14 speserymen­gsels en ’n volledige stel van Ina Paarman se kookboekie­s. Gemak is die wagwoord as dit by Ina Paarman se produkte kom, maar nie ten koste van smaak, geur óf jou gesondheid nie. Dié uitgebreid­e reeks produkte word op die tradisione­le manier en van vars seisoenale bestanddel­e gemaak – perfek om ’n fynproewer­smakie aan elke maaltyd te verleen. Besoek paarman.co.za vir meer inligting en ’n groot verskeiden­heid resepte, en probeer gerus ook Ina se heerlike slaai met gerookte beet en jogurt op bl. 111.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa