LAAT HOOR VAN JULLE!
Skryf vir ons en vertel ons van jou skuif of verlange platteland toe, die karakters op jou dorp, die dinge waaroor jy mal is (of wat jou pla)... Stuur ’n e-pos na
helloplatteland@gmail.com of skryf aan Platteland Vertel ons, Posbus 526, Moorreesburg 7310. Ons gee voorkeur aan briewe van minder as 300 woorde. Onthou om jou voornaam en van te gee en, belangrik, die dorp waar jy woon.
Platteland behou hom die reg voor om briewe na goeddunke te redigeer en verkort.