Weg! Platteland

Dié tydskrif is elke sent werd!

-

Ek is met vakansie by die see en ek lees en lees en lees... Dit voel of die tydskrif net nooit einde kry nie! Jippie, nog oggendkoff­ie en papiertoer­isme. Fantasties­e tydskrif. Moenie julle bekommer oor die prys nie – dis elke sent werd! Zoe Merson-davies, JOHANNESBU­RG

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa