Weg! Platteland

Nuus & dagboek

Van Riebeek-wes tot Koringberg, Paternoste­r tot Elandsfont­ein... op die platteland is daar altyd iets nuuts te sien of proe.

- SAAMGESTEL DEUR JOHAN VAN ZYL KONTAK riebeeknur­sery.co.za 022 461 2002

iets vir elke smaak en gril, van bonsais tot orgideë, maar moet veral nie die interessan­te versamelin­g saad en bolle misloop nie. Hulle verkoop onder meer erfenissaa­d van Tortoiseba­ck, die holistiese dierearts Brett Bard se permakultu­urplasie aan die voet van die Swartberg in die Karoo, en die lieflikste winterboll­e wat natuurlik in die Swartland voorkom.

 ?? FOTO’S PETER VAN NOORD ?? Só glimlag ’n mens as jy ’n nuwe besigheid oopmaak en mense trap jou drumpel deur. Corné Pretorius en André Beaurain by die somer-cymbidiumo­rgidieë wat vol in die blom staan. Ja, hulle is te koop.
FOTO’S PETER VAN NOORD Só glimlag ’n mens as jy ’n nuwe besigheid oopmaak en mense trap jou drumpel deur. Corné Pretorius en André Beaurain by die somer-cymbidiumo­rgidieë wat vol in die blom staan. Ja, hulle is te koop.
 ??  ?? Die binnehof soos dit uit die restaurant lyk (dis die kremetart se stam daar links). Die loodglaswe­rk is deur die Koringberg­se kunstenaar Ebert Nieuwoudt.
Die binnehof soos dit uit die restaurant lyk (dis die kremetart se stam daar links). Die loodglaswe­rk is deur die Koringberg­se kunstenaar Ebert Nieuwoudt.
 ??  ?? Hierdie blombolle, vertel André trots, druk jy in die grond en vergeet van hulle. As dit reën, kom hulle uit, en as die droë seisoen aanbreek, gaan hulle weer dood tot volgende seisoen. Só moet ’n mens mos tuinmaak!
Hierdie blombolle, vertel André trots, druk jy in die grond en vergeet van hulle. As dit reën, kom hulle uit, en as die droë seisoen aanbreek, gaan hulle weer dood tot volgende seisoen. Só moet ’n mens mos tuinmaak!
 ??  ?? Corné en André voor die kremetartb­oom in die Boomhuis wat al tot by die glasdak strek.
Corné en André voor die kremetartb­oom in die Boomhuis wat al tot by die glasdak strek.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa