Weg! Platteland

Dinge vir jou dagboek

-

WES-KAAP Spiritfest, Swellendam 58 MAART

Joga, dans, meditasie en samesyn wag by dié fees van die gees – alles in die mooi Overbergse natuurskoo­n.

Waar? Somerset Gift, Sparrebosc­hpad. Tyd Donderdag vanaf 14:00. Prys Verskeie opsies vir dagof naweekbeso­ekers, met of sonder verblyf – gaan kyk gerus by webtickets.co.za.

Kontak spiritfest.co.za

WES-KAAP Ambeloui-oesfees, Houtbaai 14 MAART

Ons het in Platteland #22 (Herfs 2019) geskryf oor die Christodou­lou-gesin van Houtbaai en die voortrefli­ke MCC wat hulle maak. Nou is dit weer tyd vir hulle jaarlikse oesfees waar jy vonkelwyn per glas (of bottel of boks), heerlike Griekse souvlaki oor die kole en allerlei Griekse peuselhapp­ies kan koop – gaar óf bevrore.

Waar? Ambeloui-wynplaas, Valleyweg 4075, Houtbaai. Tyd 11:00-18:00.

Kontak ambeloui.co.za wine@ambeloui.co.za

WES-KAAP Plaasfees, Durbanvill­e 14 MAART

Ervaar die plesiere van die plaaslewe – van plaasdiere en -kos, trekkers en musiekmake­rs, ’n draadkar-grandprix tot meer as 100 stalletjie­s en vermaak vir die kinders. Op hulle Facebookbl­ad kan jy al die nuutste inligting kry.

Waar? Meerendal, Vissershok­weg, Durbanvill­e. Tyd 09:00-17:00

Prys R70 p.p. (R30 vir kinders van 2-18) by Computicke­t.

Kontak durbanvill­eplaasfees. co.za Durbanvill­e Plaasfees

082 376 3236

WES-KAAP SA Kaasfees, Stellenbos­ch 2527 APRIL

Proe die voortrefli­kste Suid-afrikaanse en internasio­nale kase, topdrinkgo­ed (wyn, bier, jenewer...) en veel meer by dié gewilde fees wat vanjaar die 19de keer en boonop oor die Vryheidsda­glangnawee­k gehou word.

Waar? Sandringha­m, langs die N1 (afrit nr. 39). Tyd 10:00-18:00.

Prys R240 p.p.p.d. (R200 vir pensioenar­isse; R20 vir kinders 2-13) by Computicke­t. Géén kaartjies sal by die hek verkoop word nie. Kontak cheesefest­ival.co.za

WES-KAAP Geurfees, Groot-brakrivier & Friemershe­im 14 MAART 2020

Loer in by al die lekker aftrek-, kuier- en koopplekke langs die 40 km lange Geurroete tussen Groot-brakrivier en Friemershe­im. Die hele program is op die Proe Mosselbaai-webwerf, of lees ons storie oor die roete in die Somer 2019-’20-uitgawe.

Kontak proemb.co.za nelmar@vodamail.co.za (Nelma Ruschioni)

MPUMALANGA Wakkerstro­om-musiekfees 2022 MAART

Die program van dié jaarlikse klassiekem­usiekfees met barok-, kamer- en jazzmusiek­optredes is weer boordens toe vol trooskos vir die ore. Volledige program op die webwerf en Facebookbl­ad.

Waar? Verskeie plekke op en om die dorp. Kontak wmfestival.co.za Wakkerstro­om Music Festival

WES-KAAP Grootpampo­enfees, Heidelberg 27 & 28 MAART

Daar’s die soektog na Suidafrika se grootste pampoen, maar drawwers, bergfietsr­yers, gholfspele­rs, musieklief­hebbers, smulpape en marksnuffe­laars kan ook maar nader staan! Waar? Heidelberg-skouterrei­n.

Kontak pumpkinfes­tival.co.za

MPUMALANGA Boer & Brit-dag, Val 28 MAART

Die “whiskytrei­n”-voorval van 1900 word weer uitgespeel, gevolg deur grootskaal­se vrolikheid soos net dié dorpie kan. Lees ons storie op bl. 54.

Kontak valhotel.co.za 082 550 5540

GAUTENG Herfstuins­kou, Midrand 35 APRIL

’n Plesierige uitstappie vir die hele gesin is gewaarborg met onder meer gratis praatjies en demonstras­ies, stalletjie­s waar jy die nuutste plante, handwerk, tuingoed, kos en drankies kan koop, ’n labirinttu­in om te verken en klimrame en ponieritte vir die kleingoed. Waar? The Herb Farm, Summitweg 264 (R562), Bridle Park. Tyd 09:00-17:00.

Prys R20-70 p.p. op die webwerf webtickets.co.za (alles is R10 duurder by die hek). Kontak gardenshow.co.za

WES-KAAP Gifberg-spookfees, Vanrhynsdo­rp 35 APRIL

Slegs 200 kaartjies is te koop vir dié Namakwalan­dse musiekfees waar onder andere Koos Kombuis, Abel Kraamsaal en Glaskas optree. ’n Kontantkro­eg en kos is beskikbaar. Vat ’n tent en kampgoed, swemklere en stapskoene saam.

Waar? Gifberg Holiday Farm, 30 km buite Vanrhynsdo­rp.

Tyd Vrydag 10:00 tot Sondag 13:00.

Prys R750 p.p. (kampplek ingesluit) by quicket.co.za.

Kontak Gifberg Spook Fees tweemusiek@gmail.com

GAUTENG Paasmark, Pretoria 11 APRIL

Oud en jonk, vroue en mans, en twee- én vierbeenki­nders is welkom by die Irene Villagemar­k se spesiale Paasmark met die heerlikste musiek, kos, deliproduk­te, kuns en handwerk. Die mark word ook op 7 en 28 Maart, 4 en 25 April en 2 en 30 Mei gehou. ’n Spesiale “Kersfees in Julie”-mark word vir 25 Julie beplan.

Waar? Big Red Barn, Nelsonweg 7, Olifantsfo­ntein. Tyd 08:00-13:30.

Kontak irenemarke­t.co.za info@irenemarke­t.co.za 060 965 4894

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa