Weg! Platteland

Die grootpad is ’n grondpad – ’n Koffiekuie­r by Karoomense

deur Daniël Lötter

-

As jy hou van kontreisto­ries, behoort jy veel plesier te hê aan dié Karooboorl­ing se versamelin­g kontreista­altjies, moordverha­le, spookstori­es oor besonderse mense en gebeure uit die dorre streke van Suid-afrika. R180 Protea-boekhuis proteaboek­huis.com 012 343 6279 WEN 1: Grondpad

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa