Weg! Platteland

Die beste gebak uit Landbou Boerekos

deur Arina du Plessis

-

Arina du Plessis is ’n praktiese kok wat verstaan gebak moet uit die boeke wees, al is die tyd en geld dalk knap. Die titel sê presies wat jy hier te wagte kan wees: laagkoeke, stroopkoek­e, kaaskoeke, soutterte, kleinkoeki­es, beskuit, kolwyntjie­s, soet- en soutbrode, warm poedings... R350 Human & Rousseau nb.co.za 021 406 3033 WEN 2: Boerekos

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa