Weg! Platteland

Wat kos eiendom?

Ons het die volgende eiendomme op die webwerf property24.com raakgeloop.

-

R9 500 000

Hierdie selfsorglo­dge is 10 km buite die dorp, op ’n plaas van 1 105 ha. Lieflike uitsigte, baie wild én verblyf: Hier is drie dubbelkame­rs, een badkamer, ’n kombuis, eetkamer, braaiplek en swembad.

R90 000

Bou jou droomhuis op dié erf van 2 115 m². Dit lê aan die buitewyke van die dorp in Burgerstra­at.

R1 195 000

Een van die hoogste huise teen die berg, met twee slaapkamer­s, twee badkamers en ’n uitsig oor die dorp. Dié houthuis staan op twee erwe van altesame 5 250 m².

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa