Weg! Platteland

Elke druppel help

-

Lesers wat ’n geldelike bydrae wil lewer om die boere van die Boesmanlan­d by te staan, het twee opsies: • Chrismari het ’n Backabuddy-insameling begin om boere van hulle omgewing te help. Dié geld word direk aan Kaapagri betaal en dan tussen die boere verdeel. Die skakel daarvoor is https://www.backabuddy. co.za/chrismari-van-der-westhuizen-batt (Sit asseblief by “Display name” jou eie naam met “Platteland” daarby.) Vir enige navrae bel vir Chrismari by 027 662 9826. • Lesers kan ook direk aan die Loeriesfon­teinse Landbou-unie geld skenk. Kontak gerus die voorsitter, Lambert Brand, by 027 662 1525 of 084 637 1379.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa