Weg! Platteland

Vreemde planne

-

DEODORANT Party hippies gebruik kefir as deodorant en smeer omtrent ’n teelepel vol onder die oksels. Hulle glo die bakterieë in die kefir teer op die bakterieë wat liggaamsre­uke veroorsaak.

GESIGROOM/MASKER Kefir bevat melksuur, ’n natuurlike vorm van alfahidrok­sisuur, wat in hope velsorgmid­dels voorkom en help om die vel te vernuwe.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa