Weg! Platteland

Wen

-

Tien lesers kan elkeen ’n witwynasyn­moeder en vyf elkeen ’n rooiwynasy­nmoeder met die kompliment­e van Platteland, Die Wit Huis op Koringberg en Margot Janse wen. Stuur jou naam, straatadre­s en telefoonno­mmer per e-pos aan helloplatt­eland@ gmail.com. Onthou om “Herfs – Asyn” in die boodskapve­ld te skryf en, baie belangrik, sê of jy ’n witof rooiwynasy­nmoeder wil hê. Die sluitingsd­atum is 29 Mei 2020.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa