Weg! Platteland

Ons gaan tuin toe

Lieflike herfs. Raak rústig saam met die natuur. Ons wys jou hoe om spekboomat­jar en ’n vetplantra­ngskikking te maak, uile in die tuin gelukkig te hou en wys ’n spogtuin wat nét van steggies, “geleende” plante en liefde bymekaarge­sit is.

- SAAMGESTEL DEUR MAJA PALM

HOOFFOTO Dié witwanguil is maar een van vele soorte uile wat by die Uilredding­sentrum op Hartbeespo­ort gerehabili­teer word. REGS ’n Kaapse ooruil bou sy kragte op in die sentrum se voëlhuis – wanneer hy sterk genoeg is, sal hy weer in die natuur vrygelaat word. ONDER Danelle Murray bekyk die beseerde oog van ’n gevlekte ooruil.

BO Die 8-jarige Rebecca Murray met die spekboompl­antjies wat sy in uitgeholde bloekomsto­mpe kweek. Sedert September laasjaar het die sentrum al meer as 65 000 sulke plantjies verkoop.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa