Weg! Platteland

Betree Japan...

In September neem Platteland die eerste keer ’n groep om die eeue oue pelgrimsro­ete Kumano Kodo in Japan te stap. Kom saam!

-

Die totale pelgrimsto­g is net 69 km lank, maar moenie dit onderskat nie. Veral beginners moet sorg dat hulle bulte oefen vóór hulle hierdie staptog aanpak.

Die Kumano Kodo word beskou as Japan se camino. Dié antieke pelgrimsto­g, wat sedert die 10de eeu gestap word, het ’n amptelike verbinteni­s met die pelgrimsto­g in Spanje, en stappers wat al dié camino voltooi het, kan aansoek doen om ’n spesiale sertifikaa­t in Japan. Maar enigiemand is welkom – jy hóéf nie ’n camino agter jou naam te hê nie.

Datum 28 September tot 9 Oktober 2020. Prys R46 500* p.p. wat deel.

Ingesluit by die prys Retoervlug­te tussen Johannesbu­rg en Osaka; retoertrei­nkaartjies tussen Osaka en Wakayama; 10 nagte se verblyf, ontbyt ingesluit; 6 aandetes in hotels, 4 middagetes; die dienste van ’n gids; bagasiever­voer tussen oornagplek­ke.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa