Weg! Platteland

Vetplante: Die hooffamili­es

As jy kan identifise­er tot watter familie ’n vetplant behoort, sal dit makliker wees om die naam van die genus en spesie te kry. Hier is ’n paar van Platteland se gunsteling­e.

-

Die 8 hoofplantf­amilies dek meer as 80% van alle vetplante. As jy dus elkeen se kenmerkend­e kritiese detail kan uitken, het jy ver gekom. Die laaste twee groepe – ongewone vlesige stingelvet­plante en ongewone vlesige blaarvetpl­ante – is kunsmatig geskep vir families wat net enkele (dikwels baie bekende) vetplante bevat.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa