Weg! Platteland

Daai vervlakste vlekke...

-

Die sap (en voedingsto­wwe) wat uit ’n gesnyde beet syg, sal enigiets vlek waarmee dit in aanraking kom – jy is gelukkig as dit net jou hande is en nié jou wit hemp nie. Die kosskrywer Nigel Slater sê die oplossing vir dié bloeiery is om die skilletjie én ’n stukkie stingel én die wortelpunt­jie aan te los wanneer jy dit kook – trek dus die skil van die gaar beet af. Die gestreepte ‘Chioggia’-variëteit bloei nie so dramaties soos die persrooi soorte nie, en die geel soorte blykbaar glad nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa