Weg! Platteland

Fermenteer­potte

-
 ??  ?? Ons is gaande oor Babylonsto­ren se handgemaak­te fermenteer­potte (hulle noem dit crock
pots) met keramiekge­wigte wat in die groottes 2 ℓ (R980), 1 ℓ (R900) en 500 ml (R690) te koop is. Bestel dit aanlyn by babylonsto­ren.com.
Ons is gaande oor Babylonsto­ren se handgemaak­te fermenteer­potte (hulle noem dit crock pots) met keramiekge­wigte wat in die groottes 2 ℓ (R980), 1 ℓ (R900) en 500 ml (R690) te koop is. Bestel dit aanlyn by babylonsto­ren.com.
 ??  ?? Hierdie lieflike handgemaak­te 3 ℓ-fermenteer­pot (R1 800) deur die Koringberg­se pottebakke­r Leon Potgieter werk soos ’n droom. Besoek sy webwerf om nog van sy werk te sien of aanlyn te koop (en lees die brokkie op bl. 16). potterbakk­er.co.za
Hierdie lieflike handgemaak­te 3 ℓ-fermenteer­pot (R1 800) deur die Koringberg­se pottebakke­r Leon Potgieter werk soos ’n droom. Besoek sy webwerf om nog van sy werk te sien of aanlyn te koop (en lees die brokkie op bl. 16). potterbakk­er.co.za
 ??  ?? Dié Fermenta Crock Pot van 2 ℓ kos R770 aanlyn by faithful-to-nature.co.za.
Dié Fermenta Crock Pot van 2 ℓ kos R770 aanlyn by faithful-to-nature.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa